Cover Image of ISBN 9780624041818

Die Afrikaners : 'n Biografie

Hermann Giliomee
NB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd
9780624041818
0-624-04181-6

Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings.

om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.